Skip to main content

Engels Inhoud Betekenis | Geskiedenis | Moderne gebruik | Eerste taal | Tweede taal | Woordeskat | Spelling | Sien ook | Verwysings | Verdere leesstof | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskermengEthnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, EnglishThe Triumph of EnglishLecture 7: World-Wide EnglishGlobal English: gift or curse?The Future of English?The triumph of EnglishLecture 7: World-Wide EnglishEnglish languageEthnologue report for EnglishThe World's Most Widely Spoken LanguagesCambridge DictionaryBBC – Radio 4 – Routes of EnglishAskOxford.com: Global EnglishEnglish-English dictionaryWoordeboek Engels-Afrikaans-EngelsDevelopment of EnglishRead Print BooksLearning Vocabulary Can Be Funw

Engels


Wes-Germaanse taalEngeland2002ekonomiesewetenskaplikepolitiekekultureleVerenigde KoninkrykVerenigde Statelingua francainternasionale taalkommunikasielugvaartvermaaktoerismeradiodiplomasiesakewêreldtaalBritse Ryknegentiende eeuTweede Wêreldoorloggeneeskundeinformatikamiljardamptelike taleVerenigde NasiesDavid CrystalAustralasiëNoord-AmerikaWes-GermaansOos-GermaansGroot-BrittanjeAngeleSaksersOud-Noorse taalVikings1066FranseLatynGrieksIndiesegrammatikalewoordeskatGermaanseRomaanse tale20ste eeutaal19de eeuAustraliëBelizeNieu-SeelandNigeriëKanadaIerlandSuid-AfrikataalMandarynsSpaanslingua francaUniversiteit van CambridgeUniversity of Cambridge ESOL examinationtaalortografiedisleksieItalië












Engels




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search


Hierdie artikel handel oor die Engelse taal. Sien gerus Engels (dubbelsinnig) vir ander artikels met 'n soortgelyke titel.
























Engels
English 
Uitspraak:

[ˈɪŋɡlɪʃ]
Gepraat in:

Vlag van Australië Australië
Vlag van Belize Belize
Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Burundi Burundi
Vlag van Eritrea Eritrea
Flag of eSwatini eSwatini
Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Ghana Ghana
Vlag van Guyana Guyana
Flag of Ireland Ierland
Vlag van Indië Indië
Vlag van Jamaika Jamaika
Vlag van Kameroen Kameroen
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Kenia Kenia
Vlag van Lesotho Lesotho
Vlag van Liberië Liberië
Vlag van Malawi Malawi
Vlag van Maleisië Maleisië
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Pakistan Pakistan
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
Vlag van Rwanda Rwanda
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Soedan Soedan
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Suid-Soedan Suid-Soedan
Vlag van Tanzanië Tanzanië
Vlag van Uganda Uganda
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Zambië Zambië
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied:

Afrika, Asië, Europa, Noord-Amerika, Oseanië
Totale sprekers:
335 miljoen (as moedertaal)[1][2]
250 miljoen (as tweede taal)[1][2]
1,8 miljard (as derde taal)[3] 
Rang:
11

Taalfamilie:

Indo-Europees
 Germaans
  Wes-Germaans
   Hoog-Duits
    Engels 
Skrifstelsel:

Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:

Flag of the United Nations Verenigde Nasies
Vlag van die AU.png Afrika-unie
Vlag van die Britse Statebond.png Britse Statebond
Flag of Europe Europese Unie
Flag of NATO.svg NAVO
NAFTA logo.png NAFTA
Vlag van Australië Australië
Vlag van Belize Belize
Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Burundi Burundi
Vlag van Eritrea Eritrea
Flag of eSwatini eSwatini
Vlag van Ethiopië Ethiopië
Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Ghana Ghana
Vlag van Guyana Guyana
Flag of Ireland Ierland
Vlag van Indië Indië
Vlag van Jamaika Jamaika
Vlag van Kameroen Kameroen
Vlag van Kanada Kanada
Vlag van Kenia Kenia
Vlag van Lesotho Lesotho
Vlag van Liberië Liberië
Vlag van Malawi Malawi
Vlag van Maleisië Maleisië
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Pakistan Pakistan
Vlag van Papoea-Nieu-Guinee Papoea-Nieu-Guinee
Vlag van Rwanda Rwanda
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
Vlag van Singapoer Singapoer
Vlag van Soedan Soedan
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Suid-Soedan Suid-Soedan
Vlag van Tanzanië Tanzanië
Vlag van Uganda Uganda
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vlag van Zambië Zambië
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur:

geen
Taalkodes

ISO 639-1:

en

ISO 639-2:

eng

ISO 639-3:

eng 




   Lande waar Engels 'n inheemse meerderheidstaal is

   Lande waar Engels 'n amptelike maar nie inheemse meerderheidstaal is nie




Engels (English, [ˈɪŋɡlɪʃ], ) is 'n Wes-Germaanse taal wat vanuit Engeland ontwikkel het. Dit is die derde mees algemene "eerste" taal (inheemse sprekers), met omtrent 335 miljoen mense in 2002. Engels het lingua franca-status in baie dele van die wêreld, as gevolg van die militêre, ekonomiese, wetenskaplike, politieke en kulturele invloed van die Verenigde Koninkryk en later die Verenigde State. Waar moontlik word omtrent alle studente wêreldwyd verplig om 'n bietjie Engels te leer, en kennis van Engels is feitlik 'n voorvereiste om te kan werk in vele velde en beroepe. Die meeste hoër akademiese inrigtings, byvoorbeeld, vereis 'n basiese vlak van Engels.




Inhoud





  • 1 Betekenis


  • 2 Geskiedenis


  • 3 Moderne gebruik


  • 4 Eerste taal


  • 5 Tweede taal


  • 6 Woordeskat


  • 7 Spelling


  • 8 Sien ook


  • 9 Verwysings


  • 10 Verdere leesstof


  • 11 Eksterne skakels




Betekenis |




EN: Engels gesimboliseer deur die taal-kode ISO 639-1


Moderne Engels, soms beskryf as die eerste wêreldwye lingua franca[4][5] is die belangrikste internasionale taal vir kommunikasie, wetenskap, lugvaart, vermaak, toerisme, radio, diplomasie en in die sakewêreld.[6] Die uitbreiding van die taal vanaf die Britse eilande tot oor die hele wêreld het saam met die groei van die Britse Ryk begin, en aan die einde van die negentiende eeu was die taal reeds wêreldwyd versprei.[7] Die taal is dominant in die Verenigde State en deur sy groeiende ekonomiese en kulturele invloed en sy magstatus sedert die Tweede Wêreldoorlog het die posisie van die taal wêreldwyd versterk.[5]


'n Goeie kennis van Engels is 'n vereiste in 'n aantal werkgebiede en beroepe soos geneeskunde en informatika; as gevolg daarvan verstaan ten minste een miljard mense die basiese beginsels van Engels. Dit is ook een van die ses amptelike tale van die Verenigde Nasies.


Taalkundiges soos David Crystal erken dat een van die gevolge van die groei van Engels (nes ander wêreldwye tale) is dat die taalkundige diversiteit op baie plekke ter wêreld verlore gaan, in besondere Australasië en Noord-Amerika.



Geskiedenis |




Geskatte verspreiding van Oud-Noors en verwante tale in die vroeë 10de eeu:

   Oud-Wes-Noors

   Oud-Oos-Noors

   Oud-Goties

   Oud-Engels (Wes-Germaans)

   Kontinentale Wes-Germaanse tale

   Krim-Goties (Oos-Germaans)




Engels ontstaan uit vele Germaanse dialekte, wat na Groot-Brittanje gebring is deur die Angelsaksiese koloniste aan die begin van die 5de eeu, veral die Angele, Saksers en die Jute.


Die taal word sterk beïnvloed deur die Oud-Noorse taal van die Vikings. Na die Normandiese verowering van Engeland in 1066, ondervind die taal 'n sterk Franse invloed en ontwikkel van Oudengels tot Middelengels. 'n Rede vir die verandering was die algemene gebruik van leenwoorde uit die Normandiese woordeskat en die gebruik van Normandiese spelreëls. Hedendaagse Engels ontwikkel self daaruit en gaan voort met die opneem van buitelandse leenwoorde, veral uit Latyn en Grieks. Dit neem ook leenwoorde oor vanuit die Indiese tale.


Die grammatikale struktuur van Engels is nog steeds oorwegend Germaans met enkele Romaans-ontleende sinskonstruksies. Van die totale Engelse woordeskat is baie woorde (ongeveer 60%) egter vanaf Franse en Latynse herkoms. Mense verwys soms na Engels as 'n oorbrugingstaal tussen die wêreld van die Germaanse en Romaanse tale.


Met Engels word deurgaans soos volg geperiodiseer:


  • Oudengels, 7de en 8ste eeu, ook bekend as Angelsaksies, soos verklaar in Beowulf.

  • Middelengels, 12de-15de eeu, beïnvloed deur Normandies ('n Franse dialek) na die slag by Hastings.

  • Nuwe-Engels, 16de eeu tot hede


Moderne gebruik |


Die Engelse taal is vanaf die 20ste eeu die invloedrykste taal ter wêreld. Dit is deels as gevolg van die Britse koloniale uitbreiding in die 19de eeu waardeur Engels in baie voormalige kolonies nog steeds die vernaamste (amptelike en bestuurs-) taal is, maar veral ook deur die kulturele en wetenskaplike dominerende Verenigde State.



Eerste taal |




Persentasie van Engelssprekendes wêreldwyd:

   80–100%

   60–80%

   40–60%

   20–40%

   0–20%




Engels is die amptelike taal van onder andere Australië, Belize, Nieu-Seeland en Nigerië en een van die amptelike tale van onder andere Kanada, Ierland en Suid-Afrika. Engels funksioneer de facto as amptelike taal van die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State.



Tweede taal |


Engels word deur vele mense as tweede taal gepraat. As mens die eerste- en tweedetaalsprekers by mekaar optel, is die selfs die mees gebruikte taal ter wêreld. Beskou mens slegs die eerstetaalsprekers, dan word Engels nog oortref deur Mandaryns en Spaans. Die taal dien as lingua franca by die kommunikasie in wetenskap, tegnologie en in die internasionale politieke en ekonomiese verkeer oor die hele wêreld.


'n Inisiatief van die Universiteit van Cambridge, die University of Cambridge ESOL examination, is 'n reeks skooleksamens wat die beheersing van die Engelse taal deur nie-moedertaalsprekers toets. Wêreldwyd neem jaarliks 2 miljoen mense in meer as 130 lande aan die eksamens deel.



Woordeskat |




Die oorsprong van Engelse woorde


Engels het 'n baie groot woordeskat en daar kom gereeld twee woorde voor vir 'n enkele begrip: een Germaans en een Romaans (byvoorbeeld 'freedom' en 'liberty' beteken beide 'vryheid'). Die verskil in gebruik word grotendeels bepaal deur die register: die Germaanse woord by voorkeur in die daaglikse lewe en die Romaanse sinomieme in amptelike geskrewe taal. Die totale aantal woorde in die Engelse taal is 'n onderwerp van bespreking, maar volgens die Oxford Woordeboek is dit minstens 500 000.


Volgens die Shorter Oxford Dictionary is die woorde in Engels van hierdie oorsprong:



  • Frans, inklusief oud-Frans en anglo-Frans: 28,3%


  • Latyn: 28,24%

  • Andere Germaanse tale (Oudengels/Middelengels, Oudnoors en Oud-Nederlands): 25%


  • Grieks: 5,32%

  • Andere tale/onbekend: ongeveer 8%


Spelling |


Engels het 'n baie diep ortografie, dit wil sê daar is weinig verband tussen uitspraak en skryfwyse. 40 klanke word op 1120 verskillende wyses geskryf. Volgens die navorser Eraldo Paulesu van die Milaanse Universiteit is dit die oorsaak dat in Engelstalige lande tweemaal soveel disleksie-diagnoses voorkom as in Italië. In Italiaans word 25 klanke op slegs 33 verskillende wyses geskryf.



Sien ook |


  • Lys van gedrukte Afrikaans-vreemdtalige woordeboeke


Verwysings |




  1. 1,01,1 (en) “Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, English”. Ethnologue. URL besoek op 25 Augustus 2018.


  2. 2,02,1 (en) The Triumph of English, The Economist, 20 Desember 2001


  3. (en) “Lecture 7: World-Wide English”. EHistLing. URL besoek op 26 Maart 2007.


  4. (en) “Global English: gift or curse?”. URL besoek op 4 April 2005.


  5. 5,05,1 (en) David Graddol (1997). “The Future of English?”. (PDF) The British Council. URL besoek op 15 April 2007.


  6. (en) “The triumph of English”. The Economist: 20 Desember 2001. URL besoek op 26 Maart 2007.


  7. (en) “Lecture 7: World-Wide English”. eHistLing. URL besoek op 26 Maart 2007.



Verdere leesstof |



  • The Oxford Companion to the English Language, ed. Tom McArthur


  • The Cambridge Encyclopedia of the English Language, deur David Crystal


  • A History of the English Language deur Albert Baugh en T. Cable (London, 2002)


Eksterne skakels |



Wikipedia

Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Engels







  • (en) “English language”. Encyclopædia Britannica. URL besoek op 25 Augustus 2018.

  • Ethnologue report for English

  • The World's Most Widely Spoken Languages

  • Cambridge Dictionary

  • BBC – Radio 4 – Routes of English

  • AskOxford.com: Global English


  • English-English dictionary – kombineer inligting vanuit verskeie woordeboeke.

  • Woordeboek Engels-Afrikaans-Engels

  • Development of English


  • Read Print Books – sluit baie publieke-domein werke in vanuit klassieke Engelse literatuur


  • Learning Vocabulary Can Be Fun Vier aanlyn, interaktiewe speletjies om studente te help woordeskat aanleer.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Germaanse tale

Noord-Germaanse tale:

Deens | Faroëes | Noors (Bokmål, Nynorsk) | Sweeds | Yslands

Wes-Germaanse tale:

Afrikaans | Duits | Engels | Fries (Noord-Fries, Oos-Fries/Saterfries, Wes-Fries) | Jiddisj | Limburgs | Luxemburgs | Nederduits | Nederlands (Oos-Vlaams, Wes-Vlaams) | Nedersaksies (Wes-Veluws) | Skots

Oos-Germaanse tale:

Boergondies (†) | Goties (†) | Vandaals (†)








Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Engels&oldid=1973597"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.436","walltime":"0.631","ppvisitednodes":"value":6507,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":79616,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":31954,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":11,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":5348,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 413.379 1 -total"," 68.68% 283.913 1 Sjabloon:Inligtingskas_Taal"," 43.56% 180.069 76 Sjabloon:Vlagland"," 13.13% 54.276 1 Sjabloon:CommonsKategorie"," 8.48% 35.049 76 Sjabloon:Land_vlagland2"," 7.97% 32.959 1 Sjabloon:Verwysings"," 6.18% 25.539 1 Sjabloon:Commons"," 5.58% 23.069 1 Sjabloon:Sister_project"," 4.89% 20.229 2 Sjabloon:Sykas"," 3.52% 14.555 1 Sjabloon:Tale_van_Indië"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.011","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":776850,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1311","timestamp":"20190420174502","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Engels","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Engels","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q1860","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q1860","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2004-11-17T12:57:14Z","dateModified":"2019-04-08T20:09:29Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/3/3e/Anglospeak.png","headline":"'n Wes-Germaanse taal"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":148,"wgHostname":"mw1267"););

Popular posts from this blog

Boston (Lincolnshire) Stedsbyld | Berne yn Boston | NavigaasjemenuBoston Borough CouncilBoston, Lincolnshire

Ballerup Komuun Stääden an saarpen | Futnuuten | Luke uk diar | Nawigatsjuunwww.ballerup.dkwww.statistikbanken.dk: Tabelle BEF44 (Folketal pr. 1. januar fordelt på byer)Commonskategorii: Ballerup Komuun55° 44′ N, 12° 22′ O

Serbia Índice Etimología Historia Geografía Entorno natural División administrativa Política Demografía Economía Cultura Deportes Véase también Notas Referencias Bibliografía Enlaces externos Menú de navegación44°49′00″N 20°28′00″E / 44.816666666667, 20.46666666666744°49′00″N 20°28′00″E / 44.816666666667, 20.466666666667U.S. Department of Commerce (2015)«Informe sobre Desarrollo Humano 2018»Kosovo-Metohija.Neutralna Srbija u NATO okruzenju.The SerbsTheories on the Origin of the Serbs.Serbia.Earls: Webster's Quotations, Facts and Phrases.Egeo y Balcanes.Kalemegdan.Southern Pannonia during the age of the Great Migrations.Culture in Serbia.History.The Serbian Origin of the Montenegrins.Nemanjics' period (1186-1353).Stefan Uros (1355-1371).Serbian medieval history.Habsburg–Ottoman Wars (1525–1718).The Ottoman Empire, 1700-1922.The First Serbian Uprising.Miloš, prince of Serbia.3. Bosnia-Hercegovina and the Congress of Berlin.The Balkan Wars and the Partition of Macedonia.The Falcon and the Eagle: Montenegro and Austria-Hungary, 1908-1914.Typhus fever on the eastern front in World War I.Anniversary of WWI battle marked in Serbia.La derrota austriaca en los Balcanes. Fin del Imperio Austro-Húngaro.Imperio austriaco y Reino de Hungría.Los tiempos modernos: del capitalismo a la globalización, siglos XVII al XXI.The period of Croatia within ex-Yugoslavia.Yugoslavia: Much in a Name.Las dictaduras europeas.Croacia: mito y realidad."Crods ask arms".Prólogo a la invasión.La campaña de los Balcanes.La resistencia en Yugoslavia.Jasenovac Research Institute.Día en memoria de las víctimas del genocidio en la Segunda Guerra Mundial.El infierno estuvo en Jasenovac.Croacia empieza a «desenterrar» a sus muertos de Jasenovac.World fascism: a historical encyclopedia, Volumen 1.Tito. Josip Broz.El nuevo orden y la resistencia.La conquista del poder.Algunos aspectos de la economía yugoslava a mediados de 1962.Albania-Kosovo crisis.De Kosovo a Kosova: una visión demográfica.La crisis de la economía yugoslava y la política de "estabilización".Milosevic: el poder de un absolutista."Serbia under Milošević: politics in the 1990s"Milosevic cavó en Kosovo la tumba de la antigua Yugoslavia.La ONU exculpa a Serbia de genocidio en la guerra de Bosnia.Slobodan Milosevic, el burócrata que supo usar el odio.Es la fuerza contra el sufrimiento de muchos inocentes.Matanza de civiles al bombardear la OTAN un puente mientras pasaba un tren.Las consecuencias negativas de los bombardeos de Yugoslavia se sentirán aún durante largo tiempo.Kostunica advierte que la misión de Europa en Kosovo es ilegal.Las 24 horas más largas en la vida de Slobodan Milosevic.Serbia declara la guerra a la mafia por matar a Djindjic.Tadic presentará "quizás en diciembre" la solicitud de entrada en la UE.Montenegro declara su independencia de Serbia.Serbia se declara estado soberano tras separación de Montenegro.«Accordance with International Law of the Unilateral Declaration of Independence by the Provisional Institutions of Self-Government of Kosovo (Request for Advisory Opinion)»Mladic pasa por el médico antes de la audiencia para extraditarloDatos de Serbia y Kosovo.The Carpathian Mountains.Position, Relief, Climate.Transport.Finding birds in Serbia.U Srbiji do 2010. godine 10% teritorije nacionalni parkovi.Geography.Serbia: Climate.Variability of Climate In Serbia In The Second Half of The 20thc Entury.BASIC CLIMATE CHARACTERISTICS FOR THE TERRITORY OF SERBIA.Fauna y flora: Serbia.Serbia and Montenegro.Información general sobre Serbia.Republic of Serbia Environmental Protection Agency (SEPA).Serbia recycling 15% of waste.Reform process of the Serbian energy sector.20-MW Wind Project Being Developed in Serbia.Las Naciones Unidas. Paz para Kosovo.Aniversario sin fiesta.Population by national or ethnic groups by Census 2002.Article 7. Coat of arms, flag and national anthem.Serbia, flag of.Historia.«Serbia and Montenegro in Pictures»Serbia.Serbia aprueba su nueva Constitución con un apoyo de más del 50%.Serbia. Population.«El nacionalista Nikolic gana las elecciones presidenciales en Serbia»El europeísta Borís Tadic gana la segunda vuelta de las presidenciales serbias.Aleksandar Vucic, de ultranacionalista serbio a fervoroso europeístaKostunica condena la declaración del "falso estado" de Kosovo.Comienza el debate sobre la independencia de Kosovo en el TIJ.La Corte Internacional de Justicia dice que Kosovo no violó el derecho internacional al declarar su independenciaKosovo: Enviado de la ONU advierte tensiones y fragilidad.«Bruselas recomienda negociar la adhesión de Serbia tras el acuerdo sobre Kosovo»Monografía de Serbia.Bez smanjivanja Vojske Srbije.Military statistics Serbia and Montenegro.Šutanovac: Vojni budžet za 2009. godinu 70 milijardi dinara.Serbia-Montenegro shortens obligatory military service to six months.No hay justicia para las víctimas de los bombardeos de la OTAN.Zapatero reitera la negativa de España a reconocer la independencia de Kosovo.Anniversary of the signing of the Stabilisation and Association Agreement.Detenido en Serbia Radovan Karadzic, el criminal de guerra más buscado de Europa."Serbia presentará su candidatura de acceso a la UE antes de fin de año".Serbia solicita la adhesión a la UE.Detenido el exgeneral serbobosnio Ratko Mladic, principal acusado del genocidio en los Balcanes«Lista de todos los Estados Miembros de las Naciones Unidas que son parte o signatarios en los diversos instrumentos de derechos humanos de las Naciones Unidas»versión pdfProtocolo Facultativo de la Convención sobre la Eliminación de todas las Formas de Discriminación contra la MujerConvención contra la tortura y otros tratos o penas crueles, inhumanos o degradantesversión pdfProtocolo Facultativo de la Convención sobre los Derechos de las Personas con DiscapacidadEl ACNUR recibe con beneplácito el envío de tropas de la OTAN a Kosovo y se prepara ante una posible llegada de refugiados a Serbia.Kosovo.- El jefe de la Minuk denuncia que los serbios boicotearon las legislativas por 'presiones'.Bosnia and Herzegovina. Population.Datos básicos de Montenegro, historia y evolución política.Serbia y Montenegro. Indicador: Tasa global de fecundidad (por 1000 habitantes).Serbia y Montenegro. Indicador: Tasa bruta de mortalidad (por 1000 habitantes).Population.Falleció el patriarca de la Iglesia Ortodoxa serbia.Atacan en Kosovo autobuses con peregrinos tras la investidura del patriarca serbio IrinejSerbian in Hungary.Tasas de cambio."Kosovo es de todos sus ciudadanos".Report for Serbia.Country groups by income.GROSS DOMESTIC PRODUCT (GDP) OF THE REPUBLIC OF SERBIA 1997–2007.Economic Trends in the Republic of Serbia 2006.National Accounts Statitics.Саопштења за јавност.GDP per inhabitant varied by one to six across the EU27 Member States.Un pacto de estabilidad para Serbia.Unemployment rate rises in Serbia.Serbia, Belarus agree free trade to woo investors.Serbia, Turkey call investors to Serbia.Success Stories.U.S. Private Investment in Serbia and Montenegro.Positive trend.Banks in Serbia.La Cámara de Comercio acompaña a empresas madrileñas a Serbia y Croacia.Serbia Industries.Energy and mining.Agriculture.Late crops, fruit and grapes output, 2008.Rebranding Serbia: A Hobby Shortly to Become a Full-Time Job.Final data on livestock statistics, 2008.Serbian cell-phone users.U Srbiji sve više računara.Телекомуникације.U Srbiji 27 odsto gradjana koristi Internet.Serbia and Montenegro.Тренд гледаности програма РТС-а у 2008. и 2009.години.Serbian railways.General Terms.El mercado del transporte aéreo en Serbia.Statistics.Vehículos de motor registrados.Planes ambiciosos para el transporte fluvial.Turismo.Turistički promet u Republici Srbiji u periodu januar-novembar 2007. godine.Your Guide to Culture.Novi Sad - city of culture.Nis - european crossroads.Serbia. Properties inscribed on the World Heritage List .Stari Ras and Sopoćani.Studenica Monastery.Medieval Monuments in Kosovo.Gamzigrad-Romuliana, Palace of Galerius.Skiing and snowboarding in Kopaonik.Tara.New7Wonders of Nature Finalists.Pilgrimage of Saint Sava.Exit Festival: Best european festival.Banje u Srbiji.«The Encyclopedia of world history»Culture.Centenario del arte serbio.«Djordje Andrejevic Kun: el único pintor de los brigadistas yugoslavos de la guerra civil española»About the museum.The collections.Miroslav Gospel – Manuscript from 1180.Historicity in the Serbo-Croatian Heroic Epic.Culture and Sport.Conversación con el rector del Seminario San Sava.'Reina Margot' funde drama, historia y gesto con música de Goran Bregovic.Serbia gana Eurovisión y España decepciona de nuevo con un vigésimo puesto.Home.Story.Emir Kusturica.Tercer oro para Paskaljevic.Nikola Tesla Year.Home.Tesla, un genio tomado por loco.Aniversario de la muerte de Nikola Tesla.El Museo Nikola Tesla en Belgrado.El inventor del mundo actual.República de Serbia.University of Belgrade official statistics.University of Novi Sad.University of Kragujevac.University of Nis.Comida. Cocina serbia.Cooking.Montenegro se convertirá en el miembro 204 del movimiento olímpico.España, campeona de Europa de baloncesto.El Partizan de Belgrado se corona campeón por octava vez consecutiva.Serbia se clasifica para el Mundial de 2010 de Sudáfrica.Serbia Name Squad For Northern Ireland And South Korea Tests.Fútbol.- El Partizán de Belgrado se proclama campeón de la Liga serbia.Clasificacion final Mundial de balonmano Croacia 2009.Serbia vence a España y se consagra campeón mundial de waterpolo.Novak Djokovic no convence pero gana en Australia.Gana Ana Ivanovic el Roland Garros.Serena Williams gana el US Open por tercera vez.Biography.Bradt Travel Guide SerbiaThe Encyclopedia of World War IGobierno de SerbiaPortal del Gobierno de SerbiaPresidencia de SerbiaAsamblea Nacional SerbiaMinisterio de Asuntos exteriores de SerbiaBanco Nacional de SerbiaAgencia Serbia para la Promoción de la Inversión y la ExportaciónOficina de Estadísticas de SerbiaCIA. Factbook 2008Organización nacional de turismo de SerbiaDiscover SerbiaConoce SerbiaNoticias de SerbiaSerbiaWorldCat1512028760000 0000 9526 67094054598-2n8519591900570825ge1309191004530741010url17413117006669D055771Serbia